Suchen:

Lignano Bibione Caorle Jesolo Venedig Triest Lignano Camping Lignano Meer Lignano Ferienwohnung Grado

Bravoland: Ons vir jou Suid-Afrika www.bravoland.co.za

Gesund schnell abnehmen | Abnehmen leicht gemacht
Gesund schnell abnehmen | Abnehmen leicht gemacht Gesund schnell abnehmen | Abnehmen leicht gemacht
Gesund schnell abnehmen | Abnehmen leicht gemacht

Die Republiek van Bravoland, die kuberstaat vir die Boere-Afrikaner.Bravoland het al verskeie saamtrekke en aksies bygewoon, onder andere:1. 'n Besoek aan generaal C.R. de Wet se plaas, Cornelia, by Rooipoortdam naby Koppies,2. die geboorte van Bravo01, die eerste lid van Bravoland se beeskudde,3. die Bravoland Bivak Braai,4. Pretoria Bly Pretoria-versetaksie, en5. die Paardekraal Geloftefees 2007 waar van die klippe van die klipstapel weer onder die Paardekraal-Monument gepak is. In 1880 is hierdie klipstapel deur die Boere in Krugersdorp gepak as belofte aan mekaar dat hulle nie sal ophou veg totdat hulle hul vryheid herwin het nie. In 1901, in opdrag van Lord Roberts, is hierdie klippe in die Vaalrivier onder die treinbrug gegooi. Clive Derby Lewis het met behulp van polisieduikers van die klippe uitgeduik en toestemming aan die Paardekraal Verkenners gegee om dit terug te plaas.

Channel: News & Politics
Uploaded: November 30, 1999 at 12:00 am
Author: Afrikanermeisie

Length: 03:34
Rating: 4.89
Views: 9227

Tags: Afrikaans  Afrikaner  Afrikanervolk  Boer  Bravoland  Bravolander  Hofmeyr  Paardekraal  Steve  Triomfvlag  

Video Url:


Embed Code:

Video Comments

benlondon1985 (November 30, 1999 at 12:00 am)
Karina,ek dank die Hemelse Vader vir jou. Jy kry dit elke keer reg om my weer aan te spoor om harder te probeer veg vir Afrikaans! Baie dankie! God seen elke Afrikaner,elke dag!
patatjejoppiesaus (November 30, 1999 at 12:00 am)
Echt grappig om te zien hoe ik Afrikaans voor het grootste deel kan begrijpen. :P [Nederlander]
confusedagain (November 30, 1999 at 12:00 am)
Thanks for the free PR guys.Cheers!-Norwegian
flowerke007 (November 30, 1999 at 12:00 am)
groeten aan die Afrikaner uit Vlaanderen
goeiebliksem (November 30, 1999 at 12:00 am)
onsr jou suid afica vok die anc vok die vlag en vok almal wat dink suid afrika is kak!
Gaiajohan (November 30, 1999 at 12:00 am)
Geweldig :). Oranje blanje blou!
sgtunix (November 30, 1999 at 12:00 am)
Ek hou van interessante tale om te leer. Ek praat reeds engels, noors en duits. Maar die belangrikste rede is dat ek bly en werk in Stellenbosch en dit is 'n baie afrikaanse plek. My 15 kollegas is almal afrikaners en hulle verkies om afrikaans te praat. Ek het vir hulle gesĂȘ dat ek moet meer afrikaans praat! Lekker dag verder!
sariola1 (November 30, 1999 at 12:00 am)
Hoekom het jy Afrikaans geleer?
MaestroFire (November 30, 1999 at 12:00 am)
really, really beatiful anthem!!!!let the boer state return
llareek (November 30, 1999 at 12:00 am)
norwegian flag is red, not orange

Lignano | Bibione | Caorle | Jesolo | Venedig | Triest © 2010 All Rights Reserved.

Poker Strategy | Gesund Abnehmen | Global Warming | Gratisblog | Science to get Rich | Modellauto | Auto Atlas | Sunless Tanning | 50Plus | Web Video | 1 Euro Shop | Casino Poker News | Pop Video Online | Best New Country